KDK



vfu
photo
bio




25052007     --- Photos ---     section updated ..


24052007     Brok3n Again:

bokant die stasie
deur die mielieland op 'n plaasie
meer & meer hasie
en toe nie meer...
    ... 2 wiel se baas nie!



09032007     Ozzilation V5

laaste dag en wonder bo wonder is daar blou lug - nee regtig! maar dis so nat dit begin al teen 09h00 bou... op teen die berg!
50.9km task noord - meestal winaf sonder turnpoints. take-off is 'n nagmerie klas-A!!! 140 gliders tussen -50 en +100 bo T.O. en die ander 10 wat wag, bang vir die near-inevitable mid-air wat gelukkig nie gebeur nie. 4 start gates maar dis irelevant want almal probeer net survive en so begin ons rif-af beweeg. laag. heeltyd laag!
dit begin so na 7km beter werk en ons kom by die wolke 700m ATO. whoop-die-doo! na 20km is almal laag. klipskop tipe en die PWC hoofman Cristian Maurer land onder my... maar ek skakel net brein af en hou aan draai in die goed wat so wil-wil opgaan. gliders land link regs en ... wel orals om. ek't nou al selfs my uitstap kosies weg gegooi en vlieg so lig moontlik maar steeds swaarder as die res. SR7 glide lekker maar die draai is maar poower.
sloeg en ploeg en hier en daar piep-piep waai die wind ons darem stadig in die regte rigting. 'n breinlose eewigheid gaan verby. nader en nader...
my masjien se ek maak dit met -400, -350.... 10, 30, 200, 350 en steeds draai ek. geen kortland vir my vandag! ek sien gliders draai in die verte en dag hul moet top-up vir goal, maar nee, hul draai is spiraal na benede. 'n rukkie later sien ek die wit lyn wat almal heeltyd oor praat en jaag verby die 1km einde van reisies en glide rustig tot oor die 400m lyn. 'n bietjie spiraal-duik en vlek-oor later gly en letlikke sentimeters bo oor die belangrikke lyn en sluit aan by die magdom wat reeds lag en oppak en bier drink en skree en lag. EKSTASE!
na 5 tasks eindelik by die einde. einde van die taak, einde van die 10th FAI Para Worlds en amper einde van ons tyd in Oz & die tropiese reenwoud woestein Manilla.
vanaand pryse & partiekie en more na N.Z.
sien maar www.manilla2007.com vir die finale resultate maar ek dink dis iets soos volg:
1 - Master Goudsmit
40 - Resies Appel
80 - KDK
110 - Pappa
123 - Nev
146 - Tracey

die stryd is verby en nou wil ek net onspan en regte termieke pak in Thaba-Zimbi.
Whoop, Whoop!
KDK


17112006     sad to reflect on some of the newly uploaded VFUs.
2 dedications to beautiful people that left this world way too early.
     to Marinell
     to Annika


04092006     many many moons ago, it became 2006... now also arrived here!


26082005     added descriptions and numers to photos and added latest VFU.


11082005     Added
more People to the photo page.


04082005     * NEW *
Fire and Light added on the photo page. Check it out >>>


02082005     VFU favorites....
This One I like particularly for it's simplicity & truth, the "Vrydag Foto Uitgawe" baseline!
Probably the most response was generated by this, the first 'linked up' version.


21072005    
before long there were many more
creeping slowly from left to right
and in the distance a low orange light grew brighter...
a signal!

at once they all stop and in unison turned
a random number of degrees counter-clockwise

we were utterly astonished!



21072005    
dFrost begin op 21072005 bravo tyd zone - Welkom!